Luiaard

Luiaards
'n Luidier (Bradypus variegatus)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Folivora

Delsuc, Catzeflis, Stanhope, and Douzery, 2001
Families

Bradypodidae
Megalonychidae
Megatheriidae
Mylodontidae
Nothrotheriidae

'n Luiaard of luidier of ai is 'n mediumgrootte soogdier en kom in Sentraal- en Suid-Amerika voor.

Die luidier behoort tot die familie Bradypodidae. Dit is 'n soogdier wat net in bome woon en die eienaardige gewoonte het om onderstebo aan takke lê hang. Hy beweeg baie stadig oor die grond en word dus selde op die grond aangetref.

Die luidier is 'n nagdier en maak selde 'n geluid. Die familie Bradypodidae bestaan uit net twee genera. Hoewel daar nog nie fossiele van luidiere gevind is nie, kan daar aangeneem word dat hul voorouers uit die Sesoïkum (omtrent 50 tot 60 miljoen jaar gelede) dateer.


Developed by StudentB